Modulekode | VKK 401 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module behels ‘n studie van kritiese benaderings tot en hedendaagse diskoerse in die beeldende kunste, sowel as die vaardighede om kontemporêre en historiese visuele diskoerse binne die internasionale en plaaslike kulturele sowel as die professionele paradigmas te kontekstualiseer. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BKK 300 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App