Modulekode | VKK 222 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Nuwe media in visuele kultuur Hierdie module beklemtoon en ondersoek die opkoms van nuwemedia-tegnologieë deur die kulturele, politiese, retoriese en estetiese moontlikhede daarvan te benadruk en krities te analiseer. Nuwe media word ondersoek aan die hand van argivering, die digitalisering en vertoon van visuele kulture, handelsmerke en die verspreiding van visuele kulture. Teoretici wat behandel kan word, sluit in: McLuhan, Kellner en Manovich. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App