Jaarboeke

Maatskaplikewerknavorsing 455


 
Modulekode MWT 455
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Navorsingskonsepte, navorsingsetiek, tipes navorsing, navorsingsontwerpe en die navorsingsproses, soos van toepassing op maatskaplike werk. Onafhanklike navorsing na aan leiding van 'n relevante onderwerp. Die voltooide navorsingsproses word weergegee in 'n navorsingsverslag.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences