Modulekode | MWP 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | As intern by ’n welsynsorganisasie moet die student in staat wees om maatskaplikewerkteorie vanuit ’n ontwikkelingsgerigte benadering in die praktyk toe te pas. Die fokus is op intervensies met individue, gesinne, groepe en gemeenskappe. Intervensies is gerig op voorkoming, vroeë intervensie, statutêre proses en kontinuum van onwikkelingsdienste, met inagneming van relevante beleidsaspekte vanuit ’n plaaslike en internasionale perspektief, met inagneming van die basiese waardes en beginsels van die Handves vir Menseregte soos in die SA Grondwet vervat. Bestuur van eie werkslading. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 310, 311, 321, MWP 361+ DS |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App