Modulekode | MWP 261 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Voorbereiding, eksplorering en assessering van kliëntsisteme se funksionering met ‘n bewustheid van die maatskaplikewerkwaardes en diversiteit. Aanwending van toepaslike intervensievaardighede, -prosesse, -tegnieke en -modelle ten opsigte van individue, groepe, gesinne en gemeenskappe. Evaluering van uitkomste en toepaslike afsluiting van intervensieprosesse. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 110, 120, MWP 161+DS |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App