Modulekode | MME 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Vir klavier: gevorderde elemente van onderrig. Geskiedenis van die instrument, speelmeganisme, vingersetting, pedaalgebruik, repertorium vanaf Unisa Gr. VI tot en met Unisa Gr. VIII, behandeling van die vereistes vir vakmusiek. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MME 100 |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App