Modulekode | MEI 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Tegniese werk, voordragstukke en bladlees. Dit is ’n akademiese vereiste dat òf studente wat ’n orkesinstrument bespeel in die UP-simfonieorkes moet speel, en studente wat nie in die Orkes akkommodeer kan word nie òf die wat nie die oudisie suksesvol aflê vir insluiting in die Orkes nie, in ander Ensembles moet speel wat deur die Musiekdepartment bepaal sal word. Dit sal van studente verwag word om twee uittreksels uit die orkesrepertoire (soos bepaal deur die dirigent) van die Orkes te speel tydens die Junie- en Novembereksamens as deel van hulle eksamenrepertoire, wat 10% van die totale punt sal tel. Studente moet ten minste 80% van die orkesrepetisies bywoon en moet beskikbaar wees vir konsertoptredes van die orkes ander ensembles. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MEI 300 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App