Modulekode | BYT 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Antieke Wêreld in konteks ‘n Breë historiese oorsig van die antieke samelewings in die Mediterreense gebied. ‘n Studie van Griekse en Hebreeuse uitdrukkingswyses binne konteks van die antieke Mediterreense mens-, samelewings- en wêreldbeskouing. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Teologie |
Voorvereistes | *Bied saam met HEB 210 en 220 en/of GRK 210 en 220 toegang tot BYT op jaarvlak 3. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App