Modulekode | MOP 706 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module behels die leer en onderrig van musiek aan die klein kind (0-6 jaar oud), asook die kind se musikale ontwikkeling. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App