Modulekode | LCC 728 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Nie aangebied in 2014 nie Temas soos: literêre sisteme (velde) en polisisteme; kanons en kanonvorming; die rol van die tekskritikus, uitgewer en resensent; sensuur; poëtikastudie; literêre klassifikasies; literêre beeldvorming en geskiedskrywing. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App