Modulekode | IPL 770 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ’n Beperkte navorsingsverslag van 8 000-10 000 woorde, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student in ’n spesialisveld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van ’n toesighouer geskryf. Dit word voorafgegaan deur ’n inleiding tot gevorderde politieke navorsing in die dissipline met inbegrip van toepaslike navorsingsmetodologie, navorsingsetiek, en die beplanning en dokumentering van navorsing. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App