Jaarboeke

Navorsingsverslag: Argeologie 770


 
Modulekode AGL 770
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Studente werk dwarsdeur die jaar aan hulle navorsingsverslag. Hulle ontwikkel ’n navorsingsvraag en -voorstel, versamel die betrokke data, en verwerk die resultate in ’n navorsingsverslag van 10 000 woorde. Studente het gereelde ontmoetings met hul studieleiers wat aan die begin van die jaar aangewys word.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antropologie en Argeologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences