Code | Faculty |
---|---|
01250441 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 240 |
Prof E Taljard [email protected] | +27 (0)124202494 |
- 'n Erkende honneursgraad in een van die Afrikatale met 'n gemiddelde van minstens 60% of in oorleg met die Programbestuurders; of
- 'n Erkende vierjarige baccalaureusgraad (of ander gelykwaardige tersiêre kwalifikasie – met goedkeuring van die Senaat) ter waarde van 480 krediete in 'n toepaslike dissipline wat toegespits is op die Afrikatale.
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel as voorwaarde tot toelating voor te lê, of om addisionele modules/opdragte te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App