Code | Faculty |
---|---|
01242031 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
'n Nasionale eerste (3-jarige) graad in musiek – BA (Musiek) of BMus – met ? gemiddelde van minstens 70% en departementele goedkeuring.
Die aflê van ’n toelatingstoets. Dit sal beide praktiese en teoretiese aspekte insluit sowel as ’n demonstrasie van vaardighede ten opsigte van die fasilitering van musiek-opvoeding. Bewyslewering van musiekvaardighede en kennis, insluitend die minimum standaard van Graad V Prakties en Graad IV Teorie (Unisa, Royal Schools, Trinity).
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App