Jaarboeke

Program: BAHons Filosofie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240382 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Dr MT Tshivhase
[email protected]
+27 (0)124208354

Toelatingsvereistes

'n Baccalaureusgraad met Filosofie as hoofvak (dus 6 semestermodules in Folosofie).

Minstens 65% in elk van FIL 310 en FIL 320.

 

Addisionele vereistes

  • Ses semestermodules in Filosofie, waarvan ten minste twee op derdejaarsvlak moet wees),  sowel as ’n gemiddelde van 65% vir FIL 310 en FIL 320.

Ander programspesifieke inligting

Een van die  kernmodules kan, na oorlegpleging met die program­bestuurder, vervang word deur (’n) toepaslike nagraadse module(s) (met gelyke kredietwaarde) uit ’n ander vakgebied of dissipline.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences