Jaarboeke

Entrepreneurskap 213


 
Modulekode OBS 213
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kreatiwiteit, innovasie en identifisering van geleenthede: sinopsis van kreatiwiteit; tegnieke om kreatiwiteit te fasiliteer, struikelblokke tot kreatiwiteit, kreatiewe vs kritiese denke.
Kreatiewe probleemoplossing en identifisering van geleenthede: identifisering van geleenthede; ontwikkeling van idees; evaluering en prioritisering van idees.
Bevordering van persoonlike attribute: persoonlike attribute en aksies wat kreatiwiteit fasiliteer; bevordering van intuïtiewe vermoëns.

Modulekrediete 16.00
Voorvereistes OBS 114 of 124 met toelating tot die eksamen in die ander. Slegs beskikbaar vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences