Modulekode | JTT 240 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module stel studente in staat om Ingenieursgrafika en ontwerp te verstaan en in die VOO-fase aan te bied. Die fokus is op intermediêre vryhand- en instrumenttekentegnieke gekontekstualiseeer vir die Departement van Onderwys se kurrikulumvereistes vir Isometriese tekeninge en Meganiese tekenkonvensies. Primêre- en sekondêre vervaardigingsprosesse insluitend vaste liggame. Beskrywende meetkunde. Praktiese toepassing van tegnieke. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MGC 110, JTT 120, WTW 134 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App