Modulekode | JGV 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module het 'n holistiese benadering tot die aspekte van gesondheid, veiligheid en voeding van die jong kind, insluitend kennis oor HIV/Vigs. Dit is 'n kennisveld wat studente sal toerus met die nodige kennis, vaardighede, waardes en houdings wat benodig word om 'n veilige omgewing te skep waarin die jong kind kan groei en ontwikkel. Die hooffokus van die kennisveld is die Leerarea van Lewensoriëntering wat deel vorm van die Lewensvaardighede leerprogram in Vroeë Kinderontwikkeling in Onderwys (VKO). |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Skool vir Onderwysopleiding |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App