Modulekode | JGL 461 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module fokus op die taalvaardigheid om in Afrikaans as ‘n addisionele taal in die grondslagfase te onderrig. Die student sal die vaardigheid aanleer om Afrikaans te gebruik. Die aanbieding van die module sal gedoen word deur die gebruik van Afrikaanse kinderliteratuur soos stories en poësie. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App