Modulekode | OUB 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Diversiteit in gesinsfunksionering; gesinslewensiklus en ontwikkeling; parameters vir gesinsfunksionering; gesinsveerkragtigheidsmodelle vir die analise van gesinsfunksionering. Analise van besondere gesinsituasies, gesinsgeoriënteerdeintervensie ten opsigte van elkeen van hierdie aspekte as die sentrale tema. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App