Modulekode | ISA 731 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese grondslag en aard van leerdiversiteit, leerprobleme/ leerhindernisse, leergestremdhede, kognitiewe funksionering en spesiale onderwysbehoeftes. Agtergrond, beginsels en implementering van insluitende onderwys. Beginsels en praktiese toepassing van leerondersteuning. Identifisering, sifting, informele assessering en ondersteuning van leerders wat presenteer met gesproke en geskrewe taal-, wiskunde-, perseptuele en nie-verbale leerprobleme. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App