Jaarboeke

Gesinsberading 710


 
Modulekode GBR 710
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Basiese gesinsintervensie en inleiding tot modelle van gesinsintervensie. Ontginning van vermoëns, sterk punte en hulpbronne van die gesin en in die gemeenskap. Die gesinsterapeut as persoon en die ontwikkeling van die gesinsberader. Etiese perspektiewe op gesinsintervensie en etiese besluitnemingsmodelle.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences