Modulekode | EDM 732 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van die module is om teoretiese en praktiese benaderings tot die bestuur van finansies en menslike hulpbronnebestuur binne die skoolomgewing te adresseer. Aspekte van begrotings, strategiese bestuur en batebeheer, seleksie van personeel, prestasiebestuur en kontinue professionele ontwikkeling is temas wat in die module aangespreek word. Onderwysers, lede van beheerliggame en persone wat in skolebestuur en leierskap betrokke is sal die module relevant vind. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App