Jaarboeke

Eerste Addisionele Taal 414


 
Modulekode ECD 414
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Om studente toe te rus met die vaardighede en kennis vir Engelse eerste addisioneletaal onderrig vaardighede soos luister en praat in die Grondslag Fase (Graad R,1,2,3). Aandag aan lees en skryf sowel as grammatika en kinderliteratuur word aangebied.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 3 tutoriale per jaar, 42 lesings per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences