Jaarboeke

Hidroulika 410


 
Modulekode SHC 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Sedimentvervoer, hidrouliese strukture, brug- en duikerhidroulika, stormwaterhantering. Hidrologie, vloedhidrologie, opstelling van aflooprekords en simulasie van bogrondsewaterbronne, opstelling van stogastiese volgordes en die betroubaarheidsanalise van bogrondsewaterbronne.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes (SHC 310), SHC 321GS
Kontaktyd 1 tutoriaal per week, 1 praktiese sessie per week, 4 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Siviele Ing
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences