Modulekode | PUB 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Werwing. 'n Teoretiese inleiding tot die werwingsfase van die boekuitgeeproses. Die proses van manuskripwerwing word binne die kontekste van die Suid-Afrikaanse uitgee-omgewing en die interne omgewing van die uitgewery bestudeer. Onderwerpe wat aangespreek word sluit in: marknavorsing; lysbou; die bestuur van beide die manuskripontwikkeling- en produksiefase; kosteberekening van 'n projek; skedulering en kontrakte. Leerders demonstreer hulle begrip van werwing aan die hand van gevallestudies, rolspel en die ontwikkeling van 'n manuskripvoorstel. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App