Modulekode | PNB 400 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Bywoning van en deelname aan nywerheidsbesoeke gedurende die jaar, ingesluit ‘n tiendag-mynboutoer aan die einde van die eerste semester. Indiening van verslae en take soos voorgeskryf. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PNB 300, Slegs finaliste |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Mynbou-ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App