Modulekode | BAN 313 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Wiskundige statistiek verskaf die basis vir ’n aantal belangrike toepassings in die ingenieursomgewing. Hierdie module verskaf ’n inleiding tot die belangrikste van hierdie toepassings en sluit die volgende sillabustemas in: Monte Carlo-simulasie, besluitanalise, vooruitskatting en data-afhanklike modellering. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Bedryfs- en Sisteemingenieursw |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App