Code | Faculty |
---|---|
12240005 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 160 |
Prof EH le Roux [email protected] | +27 (0)124202426 |
- BIS in Uitgewerswese of ’n aanverwante pakket of ooreenstemmende graad;
Verwys na G Regulasies G16. tot G.29.
Behoudens die bepalings van G Regulasie G.18.3, moet 'n voltydse kandidaat vir 'n baccalaureus honoresgraad sy of haar studies binne twee akademiese jare (vier semesters), en 'n na-uurse kandidaat binne drie jaar (ses semesters) na eerste registrasie vir die graad voltooi. Die Dekaan kan egter, op aanbeveling van die Departementshoof, in beide gevalle die studietydperk met hoogstens twee semesters verleng.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App