Lenteseminaar 2022

  • DATE

    09 September 2022

  • TIME

    7:30 - 15:00

  • VENUE

    Ouditorium en Normaalsaal, Groenkloofkampus

Een van die hoogtepunte op die Departement Afrikaans se kalender is ons jaarlikse Lenteseminaar vir Afrikaansonderwysers en ná die afgelope twee jaar, is ons opgewonde om weer ’n seminaar te kan aanbied.

  • Contact: 012 420 4075
  • Directions from Groenkloofkampus

Klik op hierdie skakel https://www.up.ac.za/article/2749435/campuses-maps-directions om na UP se webblad te gaan. Beweeg af op hierdie bladsy om die Groenkloofkampus aanwysings te kry.

Attachments

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences