E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

Sluitingsdatums vir voorgraadse programme: 2019

Aansoek om toelating tot voorgraadse studieprogramme vir beide Suid-Afrikaanse en nie-Suid-Afrikaanse burgers sluit op die datums soos hieronder uiteengesit in die jaar wat studie voorafgaan. Voornemende studente word aangemoedig om aanlyn aansoek te doen by www.up.ac.za/apply vanaf 1 Maart 2019. Let asseblief daarop dat ʼn nie-terugbetaalbare aansoekfooi van R300 betaalbaar is.

Klik hier vir die sluitingsdatums (pdf dokument)

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit