E-pos ons

FAQ
Virtual Campus
Komende gebeure
Do
Maa 01
1 Mar - 30 Sep
Apply online at www.up.ac.za
Sa
Sep 29
29 Sep - 3 Oct
07:00 - 17:30
Hatfield Campus, University of Pretoria
Ma
Okt 01
1 Oct - 4 Oct
07:00 - 13:00
Hatfield Campus, University of Pretoria
Sa
Okt 13
07:00 - 13:00
Hatfieldkampus, Universiteit van Pretoria

Veeartsenykunde-opedag: Vrydag, 9 Maart 2018

Onderstepoortkampus, Fakulteit Veeartsenykunde
9/03/2018
14:00 to 17:00
Die Fakulteit Veeartsenykunde, in samewerking met die JuniorTukkie-kantoor, bied 'n Veeartsenykunde-opedag aan.

Datum
Vrydag, 9 March 2018

Tyd

5 soortgelyke sessies sal tussen 09:00 en 17:00 op verskillende begintye aangebied word. U mag slegs EEN sessie bywoon. Dui asseblief aan op die RSVP-vorm, watter sessie jy wil bywoon.

Plek
Onderstepoortkampus, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria

Wie mag die Veeartsenykunde-opedag bywoon?
Graad 11- en 12-leerders wat in die veeartsenykunde-veld belangstel. Hierdie leerders se ouers is ook welkom.

Program
Klik hier om die program oop te maak..

RSVP
Voltooi die aanlyn RSVP-vorm voor of op 1 Maart 2018.  Klik hier om die aanlyn RSVP-vorm oop te maak.

Aanwysings
Klik hier vir aanwysings na die Onderstepoortkampus.

Navrae
Rig enige navrae aan 
[email protected] of +27 (0)12 529 8439.

 

Kontak: [email protected] or +27 (0)12 529 8129