E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

JT-akademie

Die JuniorTukkie (JT)-akademie bied uitstekende geleenthede aan Graad 8- tot 12-leerders sowel as eerstejaarstudente in 2018!

Die doel van die JT-akademie is om leerders en studente te ondersteun om hul punte te verbeter in die vakke soos hieronder aangedui. Hierdie programme is slegs vir Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-kandidate. 

Die Winterskool-program (25 Junie tot 29 Junie 2018) is nou beskikbaar!  Klik hier om af te laai.

 

  1. Klik hier om die aanlynregistrasievorm (2018) vir die Somerskool, Winterskool of enige ander program soos hieronder aangedui, te voltooi.
  2. Bankbesonderhede sal aan jou per e-pos gestuur word binne 7 dae nadat jou aanlynregistrasievorm ontvang is.
  3. Meer inligting sal nader aan die tyd verskaf word.

 

Winterskool (Graad 12)

Somerskool (Graad 11)

 Datum:  25 tot 29 Junie 2018
 Plek: Universiteit van Pretoria

 Datum:  1 tot 4 Oktober 2018
 Plek: Universiteit van Pretoria

Pakket

Bedrag per vak
(BTW ing.)

Pakket

Bedrag per vak
(BTW ing.)

VAKKE WAT IN AFRIKAANS AANGEBIED WORD:

 Wiskunde: Graad 12

R500

 Wiskunde: Graad 11

R500

 Fisiese Wetenskap: Graad 12

R500

 Fisiese Wetenskap: Graad 11

R500

 

VAKKE WAT IN ENGELS AANGEBIED WORD:

 Mathematics: Grade 12

R500

 Mathematics: Grade 11

R500

 Physical Science: Grade 12

R500

 Physical Science: Grade 11

R500

 ►Betaal slegs R800 indien jy vir twee (2) vakke registreer.

 

LectorSA-leesprogram
(Beskikbaar in Afrikaans en Engels)

E-leerprogramme
(Slegs in Engels beskikbaar)

 Datum:  Januarie tot Desember 2018

 Datum:  Januarie tot Desember 2018

Pakket

Bedrag per lisensie
(BTW ing.)

Pakket

Bedrag per lisensie
(BTW ing.)

 LectorSA: Graad 8

R400

 E-Mathematics:
Grades 10, 11 and 12*

R400

  LectorSA: Graad 9

R400

 E-Physical Science:
Grades 10, 11 and 12*

R400

  LectorSA: Graad 10

R400

 E-English:
Grades 8 and 9*

R400

  LectorSA: Graad 11

R400

 E-Mathematics:
Grades 8 and 9*

R300

  LectorSA: Graad 12

R400

 E-Calculus Mathematics:
First-year students

R300

 LectorSA: Eerstejaarstudente

R400

*Only available in packages and not separately per grade

Aanlynhulp:

Mnr Themba Maluleka +27 (0)12 420 6606

[email protected]

 

Aanlynhulp:

[email protected]

cc [email protected]

 

Hoe om te registreer:
  1. Klik asseblief hier om die aanlyn-registrasievorm vir enige van die programme hierbo te voltooi. 
  2. Bankbesonderhede sal per e-pos aan jou gestuur word binne 7 dae nadat jou aanlyn-registrasievorm ontvang is.

VAK/PROGRAM 

VERWYSING

LectorSA-leesprogram (Graad 8):    A1A 362 3545 L8
LectorSA-leesprogram (Graad 9):    A1A 362 3545 L9

LectorSA-leesprogram (Graad 10):

   A1A 362 3545 L10

LectorSA-leesprogram (Graad 11):

   A1A 362 3545 L11

LectorSA-leesprogram (Graad 12):

   A1A 362 3545 L12

LectorSA-leesprogram (Eerstejaarstudente):

   A1A 362 3545 L13

Winterskool (Graad 12):

   A1A 362 3545 W12

Somerskool (Graad 11):

   A1A 362 3545 S11

E-Mathematics (Graad 10-12):

   A1A 362 3545 MA

E-Physical Science (Graad 10-12):

   A1A 362 3545 PH

E-English (Graad 8-9):

   A1A 362 3545 EN

E-Mathematics (Graad 8-9):

   A1A 362 3545 MT

E-Calculus Mathematics (Eerstejaarstudente):

   A1A 362 3545 CM

 

Verwys asseblief enige navrae aangaande die programme wat deur JuniorTukkie-akademie aangebied word, aan:

Mnr Themba Maluleka
Tel  +27 (0)12 420 6606

Mnr Petrus Lombard
Tel  +27 (0)12 420 5102

[email protected]

 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Martha KilianEdit