E-pos ons

FAQ
Virtual Campus
There does not exist a category of science to which one can give the name applied science. There are science and the applications of science, bound together as the fruit of the tree which bears it.
— Louis Pasteur

New HoD for Biochemistry, Genetics and Microbiology

New HoD for Biochemistry, Genetics and Microbiology

Division of Genetics

Division of Genetics


Die Departement Genetika is gestig in 1952 by die Universiteit van Pretoria as deel van die destydse Fakulteit van Landbou. Oor die jare het ons in krag en grootte gegroei tot n lewenskragtige, navorsings aktiewe, genetika fasiliteit met 'n sterk akademiese fokus. Die Departement vorm tans deel van die Fakulteit Natuur-en Landbouwetenskappe, en word gehuisves in die Landbouwetenskappe gebou op die Hatfieldkampus in die hart van die 'Jakarandastad'.
[Lees Meer]
-
 

Deel hierdie blad