E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

 


Welkom by die Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese

Tegnologiese ontwikkeling, sowel as die toepassing en bestuur daarvan, is noodsaaklik vir die skepping van welvaart in enige land. Die Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria is besonder goed toegerus om voornemende ingenieurs opleiding en kennis te bied sodat hulle op hierdie gebied 'n betekenisvolle bydrae kan maak.

Besoek gerus die Departement se webwerf vir meer gedetailleerde inligting:

http://www.ee.up.ac.za

 

Deel hierdie blad