E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

Welkom by die Sentrum vir Bemiddeling in Afrika

Die doelstelling van die Sentrum vir Bemiddeling in Afrika (CMA) is om bemiddelingspogings dwarsoor Afrika meer doeltreffend te maak. Die CMA bied akademiese en praktiese kursusse in bemiddeling aan, vors huidige en nuwe beste praktyk na en verskaf ondersteuning aan organisasies soos die Verenigde Nasies (VN), die Afrika-unie (AU) en Afrika-regerings wat by bemiddelingsprosesse betrokke is.    

Ons mikpunt is om ons doel te bereik deur:

Word ’n intekenaar van die CMA en kom meer te wete oor ons publikasies, seminare en openbare geleenthede.

Deel hierdie blad