E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

Welkom by die Sentrum vir Geo-informatikawetenskap 

Die Sentrum vir Geoinformatikawetenskap (CGIS) is ’n interne platform van waar die voortreflikheid van UP-individue en -spanne betrokke by navorsing oor geografiese informasiewetenskap (GISc), onderrig en opleiding, professionele ontwikkeling en gemeenskapsbetrokkenheid ondersteun en versterk word.      

CGIS is daarop gemik om UP-GISc-navorsingsamewerkingsooreenkomste, onderrig en opleiding en professionele alliansies in Suid-Afrika asook oorsee te fasiliteer en ’n vennoot te wees in die Suid-Afrikaanse geoinformatikabedryf ter ondersteuning van GISc-navorsing, onderrig en opleiding, professionele ontwikkeling en gemeenskapsbetrokkenheid.

2013 CGIS Jaarverslag
2012 CGIS Jaarverslag

Deel hierdie blad