E-pos ons

FAQ
Virtual Campus

Loopbaandienste se geleentheidskalender

Loopbaandienste en potensiële werkgewers en belanghebbende organisasies bied geleenthede op kampus. Hierdie geleenthede wissel tussen gespesialiseerde loopbaanskoue (waar verteenwoordigers uit die bedryf die geleenthede bywoon en met studente kommunikeer), loopbaanpraatjies, aanbiedings oor loopbane, werkswinkels, tentoonstellings, asook onderhoude en assessering.

Om die geleentheidskalender te besigtig klik hier.

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Sean BooysenEdit