Voornemende studente
Akademiese aanbod Aanlyn Aansoek Akkommodasie Finansiering en Kostes Kontak Ons
Inligting oor
Die lewe by UP
Toelatingsvereistes
Koshuise
 
Oorsig

U staan aan die begin van een van die opwindendste tydvakke in u lewe. Studentwees aan die Universiteit van Pretoria gaan nie net 'n baie stimulerende ervaring wees nie, maar ook een wat 'n groot verskil aan u toekoms en u lewe sal maak. U keuse om by die Universiteit van Pretoria te kom studeer is inderdaad een van die belangrikste beleggings wat u gaan maak – ‘n belegging in u eie intellektuele kapitaal. Saam met ons gaan u nie net u eie toekoms nie, maar ons almal s'n help skep........ meer

Nuus en gebeure:

14 Mei 2005 UP Opedag

 
Hierdie webblad kan die beste gesien word met IE 5 of hoër en Netscape Communicator 7 of hoër.
Akademiese aanbod Aanlyn Aansoeke Akkommodasie Finansiering & Kostes Kontak ons