| Beste
Voornemende Student
As gevolg van die nodige maatreëls vir
optimale sekuriteit, benodig u die nuutste weergawe
van 'n u webblaaier om elektronies by die Universiteit
van Pretoria aansoek te doen.
Klik op IE
om 'Internet Explorer' se nuutste weergawe
af te laai. Indien u 'n ou weergawe van die
webblaaier gebruik, is dit waarskynlik dat u
'n foutboodskap ('Page cannot be displayed')
sal ontvang.
Aanlyn Aansoek vir Studie
Aanlyn Aansoek vir Studiefinansiering
Dankie
Erna Esterhuizen (Elektroniese aansoeke)
|