[UP home]

Geskiedenis / History

Die Pretoriase tak van die Transvaal Universiteitskollege (TUK) was die voorloper van die Universiteit van Pretoria. Sy aktiwiteite het in 1908 begin met 'n personeel van vier professore en drie dosente. Twee en dertig studente het ingeskryf vir die kursusse op die eerste kampus - Kya Rosa, 'n huis in die middestad van Pretoria. Die Kollege het in 1930 'n volwaardige universiteit geword. Die naam Tukkies is afgelei van die
naam van die Transvaal Universiteitskollege. 


The Pretoria branch of the Transvaal University College (TUC) was forerunner of the University of Pretoria. It commenced its activities in 1908 with a staff of four professors and three lecturers. Thirty-two students enrolled for courses at the first campus, Kya Rosa, a house in the centre of the Pretoria. The University of Pretoria, became a fully fledged university in 1930. The name Tuks, for the University of Pretoria, derives from the acronym for the College, namely TUC.


[UP home]
Comments and enquiries: corpcom@up.ac.za
Maintained: 23 August 2001