Die Kliëntedienssentrum
(KDS) bied geïntegreerde tegnologies gevorderde
diens deur middel van kliënteverhoudingsbestuur.
Die KDS neem eienaarskap van 'n professionele
diens om waarde tot die lewenssiklus van die
student aan UP te voeg.
Ons verneem graag hoe u die Kliëntedienssentrum (KDS) se dienste ervaar
en verwys u graag na die vraelys oor kliëntetevredenheid -
http://www.up.ac.za/csc/survey/
Kontakbesonderhede: KDS
Personeel
| Tel: 012 420-3111 Oproepsentrum |
Die Oproepsentrum beantwoord algemene navrae.
|
| Tel: 012 420–4111 Skakelbord |
|
| Faks: 012 420-4555 |
|
| E-pos: csc@up.ac.za |
|
| Web: www.up.ac.za |
|
| Posadres: |
Universiteit van Pretoria,
H/v Lynnwoodweg en Roperstraat,
Pretoria
0002
Suid-Afrika |
Ons Kliënte
Die Kliëntedienssentrum bied geïntegreerde
professionele diens aan UP. Die "nuwe"
kliënte wat bedien sal word sluit in:
- Studente (Voornemend, voorgraads, nagraads en internasionaal)
- Alumni
- Ouers
- UP Personeel
- Eksterne donateurs
- Werkgewers
Dienste
Dienste wat in die KDS aangebied word:
- Alle algemene navrae met betrekking tot UP
- Koshuisverblyf
- Aansoeke
- Betalings
- Studiefinansiering
- Studenterekeninge
- Studente- en personeelkaarte
- Parkeerskyfies
- Kursusinligting
- Fasilitering van loopbaanplasing van studente.
Die KDS is ook verantwoordelik vir studentewerwing
Die KDS bied aan elke kliënt van UP 'n geïntegreerde
diens. Alle interaksie met kliënte sal
geskied volgens die kernkriterium - OORTREF
DIE KLIËNT SE VERWAGTING VAN UITSTEKENDE
DIENS
Kliëntedienshandves
Kantoorure
- Maandae tot Vrydae : 8:00 tot 16:00
Vind ons by die Lynnwoodstraat ingang aangrensend
tot die Geesteswetenskap-gebou.
Kyk hier hoe die KDS gebou lyk.
Daar is voorsiening gemaak vir studente in
rolstoele en siggestremde persone.
Diensvlakooreenkomsinligting
tussen KDS en
ander departemente en fakulteite.
|