E-pos ons

FAQ

 

Studente wat vir die 2018 akademiese jaar wil aansoek doen vir beurse en lenings, moet dit voor die sluitingsdatum van 30 November 2017 doen.

Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie.

 

NSFAS

Doen direk aanlyn aansoek by NSFAS op www.nsfas.org.za.

Let asseblief daarop dat studente wat reeds in 2017 deur NSFAS befonds is, nie weer aansoek moet doen nie.

 

UP beurse en lenings

Doen aanlyn aanlyn op www.up.ac.za/fees-and-funding.

 

 

- Deur Departement Toelating en Studenteadministrasie
Deel hierdie blad
Geredigeer deur Ansa HeylEdit
Aansoeke vir finansiële steun in 2018