E-pos ons

FAQ

UP WiFi Netwerk

Hierdie webblad bevat inligting oor die opstel van die WiFi-netwerk en die ondersteuning wat beskikbaar is om u in staat te stel om die UP WiFi-netwerk te gebruik.

Maak asseblief seker dat u vertroud is  met die inligting op hierdie webblad, veral die aanwysings vir hoe om aan te teken en inligting oor die aanvaarbare gebruikvan die UP WiFi-netwerk.
Stuur enige navrae oor die UP WiFi-netwerk asseblief aan: upwireless@up.ac.za.

 

 

 

 

 

Deel hierdie blad