E-pos ons

FAQ

UP Argief se fotoversameling: Kampusgeskiedenis deur 'n lens

Die UP Argief se fotoversameling strek van die ontstaansjare van die Universiteit tot Tukkie se meer onlangse geskiedenis. Hierdie versameling sluit beide die foto’s wat die formele funksies en mylpale van die Universiteit herdenk, asook die foto’s van die groeiende kampus en sy student lewe, in.

Terwyl sommige foto’s deur offisiële fotograwe geneem is, het die UP Argief ook 'n groeiende versameling van foto’s wat deur student, alumni en die algemene publiek geneem is.

Die Universiteit van Pretoria Argief se fotoversameling is 'n vinnig groeiende versameling en nuwe foto’s word op 'n weeklikse basis bygevoeg.

Die UP Argief foto versameling sluit, onder andere, die volgende in:

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Ansa HeylEdit