E-pos ons

FAQ

UP Argief fotografiewerkswinkels en kompetisie

Hierdie projek is in 2002 deur die UP Argief geloods. Die doel is om UP studente en personeel die geleentheid te gee om hulle fotografiese vaardighede te verbeter deur gratis fotografiese werkswinkels wat deur professionele fotograwe aangebied word. Hierdie foto’s word dan deel van die UP Argief se fotografiese versameling en gee ‘n spesifieke studente gerigte dimensie aan die versameling. Verder kan studente wonderlike pryse wen.

Vier fotografiese werkswinkels word deur die jaar aangebied, elk wat op spesifieke tegnieke fokus.



Werkswinkeldatums vir 2016

 

13 Februarie: Inleiding tot fotografie

12 Maart: Inleiding tot komposisie en die gebruik van vensters in fotografie

16 April:  Die gebruik van 'n flits in fotografie

7 Mei: Omgewingsportrette en vertel van 'n storie met jou kamera

 

 

(Venue: Geesteswetenskappegebou 4-9, Tyd: 09h00-12h00)


Kontak die UP Argief by 012 420 3036 of e-pos [email protected] vir meer inligting.


 

Deel hierdie blad
Geredigeer deur Alida GreenEdit