E-pos ons

FAQ

GRONDWET VAN DIE ARGIEF VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

Ter voldoening aan die Wet op die Nasionale Argief en Rekordsdiens van Suid-Afrika, 1996 (Wet 43 van 1996) en die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet 2 van 2000),  word die volgende missie, beleid, en riglyne as die Grondwet van die Argief van die Universiteit van Pretoria gepromulgeer.

 

GRONDWET VAN DIE ARGIEF VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA

- Outeur Alida Green
Deel hierdie blad
Geredigeer deur Alida GreenEdit