E-pos ons

FAQ
By TuksSport streef ons daarna om 'n kultuur te skep waarin alle deelnemers die kernwaardes van sport soos spangees, kameraderie, eensgesindheid en wedersydse respek op 'n billike grondslag sal aanleer en ontwikkel.
— Kobus van der Walt

Direkteur - TuksSport

Om te wen is ons PASSIE

Om te wen is ons PASSIE

2014 Varsity Sokker Kampioene

2014 Varsity Sokker Kampioene

TuksKrieket - 2014 Wêreldkampioene

TuksKrieket - 2014 Wêreldkampioene

Welkom by TuksSport

Onlosmaaklik deel van die UP-belewenis

As 'n mensgerigte instelling fokus ons daarop om studente te laat ontwikkel tot volledig geïntegreerde individue – hetsy akademies of op die sportveld. TuksSport, die sportafdeling van die Universiteit van Pretoria, is plaaslik en internasionaal bedrywig op die gebied van deelname, bestuur en afrigting. TuksSport bied 'n professionele tuiste vir sportmanne en ‑vroue en vrywilligers wat aan ons programme deelneem. Ons is baie trots op ons wenkultuur, die prestasies van ons sportmanne en -vroue en die aanbieding van ons uitstekende programme.

Ons het meer as 30 verskillende sportkodes waaruit sportdeelnemers kan kies:

Prioriteitsklubs

Gespesialiseerde klubs

en individuele sport

Rekreasieklubs
  • TuksAtletiek
    • TuksPadloop
  • TuksSwem 
    • TuksWaterpolo 
    • TuksOnderwaterhokkie 
    • TuksLewensredding
  • TuksKrieket
  • TuksSokker 
    • AmaTuks
  • TuksGholf
  • TuksHokkie
  • TuksNetbal
  • TuksRugby
    • TuksVrouerugby
    • TuksRystoelrugby
    • TuksRugbyliga
  • TuksMuurbal
  • TuksTennis
  • TuksBoogskiet
  • TuksPluimbal
  • TuksKanovaart
  • TuksSkerm
  • TuksGimnastiek
  • TuksRasieleiers
  • TuksJudo
  • TuksRoei
  • TuksTrampolien
  • TuksDriekamp
  • TuksStoei
  • TuksAikido
  • TuksBasketbal
  • TuksSkaak
  • TuksFietsry
  • TuksDans
  • TuksExploratio
  • TuksKarate
  • TuksMindSport*
  • TuksOriëntering
  • TuksSagtebal
  • TuksTafeltennis
  • TuksTaekwondo
  • TuksUltimate**
  • TuksVlugbal

 * Aanlyn-rekenaarspeletjies.

** Frisbee.

Gebruik die knoppies links vir kontakbesonderhede vir elk van die klubs en ook vir bykomende inligting.


Vind meer uit

Click on the image for more ...

Click on the image to read more ...

Deel hierdie blad