E-pos ons

FAQ
Twee van die nege fakulteite by die Universiteit van Pretoria is in skole ingedeel met ’n voorsitter aan die hoof van elkeen.

Skole en Departemente Oorsig

Twee van die nege fakulteite by die Universiteit van Pretoria is in skole ingedeel met ’n voorsitter aan die hoof van elkeen. Die beskikbare akademiese programme word in 141 akademiese departemente en in verwante institute, sentrums en buro’s aangebied.

Die Universiteit bied 230 verskillende kwalifikasies (grade, sertifikate en diplomas) aan. Van die 1 213 akademiese studieprogramme is 1 047 nagraadse programme.

 
 
Deel hierdie blad