Kies UP
Programsoektog

#KiesUP

  • Die QS World University Rankings beoordeel die top tersiêre instellings regoor die wêreld op grond van verskeie aanduiders. UP het sy posisie aansienlik verbeter en is nou een van die top 52% ​​instellings op die lys. UP beklee 'n plek in die 501-550-groep. 'Aangesien daar ongeveer 26 000 universiteite wêreldwyd is, plaas dit UP onder die top 1,9% van universiteite in die wêreld,' volgens QS.
  • UP beklee die tweede beste plek vir werkgewer-reputasie in Suid-Afrika, en wêreldwyd die 255ste plek.
  • Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria is nommer een op die ranglys in Suid-Afrika (top 4% wêreldwyd) vir Rekeningkunde en Finansies.
  • Die Skool vir Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie (EBIT) aan die Universiteit van Pretoria beklee ‘n posisie in die top 1% wêreldwyd.
  • Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria beklee ‘n posisie in die wêreld se top 6% vir Ekonomie en Ekonometrie.
  • Die ‘QS World University Rankings’ het die Universiteit van Pretoria in 16 vakkategorieë ingesluit.
  • Die TuksLaw-span het eerste plek in Suid-Afrika behaal deur die 58ste Philip C Jessup Internasionale Skynhofkompetisie te wen.
  • Die [email protected] sal jou help om binne die kortste moontlike tyd jou graad te behaal.
  • Die Gereed vir Werk-program berei jou voor om gereed te wees vir indiensneming nadat jy gegradueer het.